top of page
Search

Geure

'n Vriendin hou 'n parfuum partytjie vir haar dogter wat verjaar, met groot opwindenheid word ons geleer van essensiale olies, maak jou...

Hogsback

Ons vertrek uit Kasane na die Nxai Panne toe ons eers van die teer pad af is vleg die grondpad tussen plaaslike boere se grond deur so...

Mosi-oa-Tunya

Ons moet 7.30 die busie vat na Zimbabwe die opgewondenheid is groot want vandag sien ons: The smoke that thunders soos die Sotho mense...

Botswana

3 Lande, 6665 km oor 22 dae maar dit voel of tyd stil staan My paspoort het deur Covid begin voel soos 'n wit olifant, en uiteindelik...

Karrietjie mense

Ek dink Karrietjiemense het my aandag getrek nadat ek 'n verhaal gelees het oor 'n jong meisie wat op so 'n karrietjie groot geword het...

Putsonderwater

Dit is 4 uur die oggend en ek en Wes vat die pad, ons beplan al lankal ons vakansie na Botswana en na 'n mal gejaag en gepak breek die...

Noordhoek

Vriende het ons die naweek genooi na Noordhoek, hulle het 'n vakansie huis daar gewen vir die naweek, Die dorpie is nie ver van ons, met...

Klein dorpie ontdekkings . . .

Dis 'n lang naweek en ons vat die pad, so gou ons kan draai ons af van die nasionale paaie en skiet die Noord Kaap in, op 'n...

Kamp is amper soos asemhaal

Tydens hierdie Pandemie het so baie verander en ook so min. My man verjaar en ek kon aan niks lekkerder dink as om te gaan kamp ons...

Inverdoorn

Ons wiele sing oor die teerpad van Bainskloofpas en ons harte sing want ons gaan vir 'n vinnige wegbreek, toe die pad in stof verander is...

Hoop, ek wil dit amper fluister...

Tydens lock down het ons tyd, iets waaroor ons almal kla ons het te min van, so spandeer ek die tyd deur produktief te wees? Nee ek...

Trokkie Lock down

Tydens lock down is ons trokkie 'n kantoor vir manlief, elke oggend net voor agt druk hy my lief ( soengroet is iets wat op hold is tot...

Toeka se dae

Daar is darem niks so lekker soos nostalgie nie, Partykeer vang dit jou onkant dit kan die reuk van boegoe in die veld wees wat jou...

Straat Kuns in Kaapstad

Ek dryg al lankal om die straat kuns in Kaapstad te gaan soek, ek doen eers my huiswerk op die internet en kry 'n paar straatname om in...

Verlore en Gevind

Ons December vakansie breek aan en ons beplan al lank vir ons vakansie na Botswana, die opgewondenheid om 'n nuwe land vol wild en...

Roodeberg

Dis Vrydag middag en net soos die son oor die berge wil sak, draai ons Trokkie se wiele regs na Roodeberg in Ceres Ons is genooi na die...

Winterskamp

Ons trokkie het 'n baba boetie Trippie gekry en ons het hom na Trekkoskraal geneem vir 'n lekker winterskamp by die see. Trippie se boot...

Jamaica me crazy

Vir die tweede keer in 'n kort tydjie suis die trokkie se wiele weer tussen die padwerke op die N7 deur, so 20km verby citrusdal draai...

Citrusdal

Dit voel soos 'n ewigheid, maar uiteindelik kon ons 'n wegbreek met ons Trokkie doen. Op 'n besige Vrydag middag vat ons die N7 in die...

ofline locations

  • facebook
  • twitter
  • linkedin
  • generic-social-link

©2018 by TrokkieTrips. Proudly created with Wix.com

bottom of page