top of page

KOM RY SAAM IN ONS TROKKIE

OOR DIE SKRYWER
Ons deel graag ons avonture
Ons het onlangs 'n droom bewaarheid om 'n 4x4 camper te koop, die idee is dat dit ons aftree huisie word en ons plekke neem waarvan ons net droom, maar terwyl ons nog werk aan die plan om finansieel onafhanklik te raak toer ons graag naweke vakansies en enige wegbreek oomblik , ek deel graag die asemrowende plekkies wat ons ontdek met julle
bottom of page